Natuurreservaat

Natuurreservaat

'n Natuurreservaat is 'n grondgebied wat opsy gesit word vir die instandhouding en beskerming van die diere, plante en landskap wat daar voorkom en om dit vir die nageslag te bewaar. Jag van wild deur die publiek word gewoonlik nie toegelaat nie. Baie wildreservate is in Afrika geleë. Meeste natuurreservate is oop vir besoek deur die publiek, en is veral gewild onder toeriste wat wild- en natuurlewe wil besigtig.

Sien ook

[wysig | wysig bron]