Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Naura Hayden | |
![]() | |
Geboorte | 29 September 1930 |
---|---|
Sterfte | 10 Augustus 2013 (op 82) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en komponis |
Aktiewe jare | 1951–1986 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Naura Hayden (29 September 1930 – 10 Augustus 2013) was 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en komponis. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Alaska Passage (1959), The Angry Red Planet (1959), en The Perils of P.K. (1986), en in die televisiereeks The Thin Man (1957).