Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Navi Rawat | |
Geboortenaam | Navlata Rawat[verwysing benodig] |
---|---|
Geboorte | 5 Junie 1977 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2000–2018 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Navi Rawat (gebore 5 Junie 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente House of Sand and Fog (2003) en Feast (2005), en in die televisiereekse The O.C. (2003) en Numb3rs (2005).