Neerpelt | |
---|---|
Voormalige munisipaliteit | |
Sint-Niklaaskerk | |
Ligging van die voormalige munisipaliteit Neerpelt in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 51°14′00″N 5°26′00″O / 51.23333°N 5.43333°O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Munisipaliteit | Pelt |
Oppervlak | |
• Totaal | 42,78 km2 (16,52 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 16 583 |
• Digtheid | 388/km2 (1 000/vk. myl) |
Poskode | 3910 |
Skakelkodes | 011 |
Neerpelt is 'n Belgiese dorp en voormalige munisipaliteit in die noordweste van die Vlaamse provinsie Limburg, wat grens aan die Nederlandse provinsie Noord-Brabant. Die voormalige munisipale gebied het sowat 16 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 43 km². Sedert 2019 vorm Neerpelt en Overpelt die munisipaliteit Pelt.
Plekke in die voormalige munisipale gebied van Neerpelt:
Boseind, Grote Heide, Herent, Neerpelt en Sint-Huibrechts-Lille.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Neerpelt. |