Neiva | |
---|---|
Stad | |
Spaans: Municipio de Neiva | |
Ligging van die stad en munisipaliteit van Neiva in Huila-departement. | |
Koördinate: 2°56′04.14″N 75°16′51.24″W / 2.9344833°N 75.2809000°W | |
Land | Colombia |
Streek | Andies |
Departement | Huila |
Stigting | 24 Mei 1612 |
Regering | |
• Burgemeester | Rodrigo Armando Lara Sánchez |
Oppervlak | |
• Totaal | 1 553 km2 (600 vk. myl) |
Hoogte | 442 m (1 450 ft) |
Bevolking (2018-sensus[1]) | |
• Totaal | 357 392 |
• Digtheid | 230/km2 (600/vk. myl) |
Demoniem(e) | Neivano |
Tydsone | UTC-05 (Oostelike Tydsone) |
Poskode | 410001-18 |
Skakelkodes | 57 + 8 |
Webwerf | Amptelike webwerf (in Spaans) |
Neiva is die hoofstad van die departement Huila. Dit is in die vallei van die Magdalenarivier in die suide van sentraal-Colombia geleë met 'n bevolking van ongeveer 357,392 inwoners.