Nelson Mandelabaaistadion | ||
Die Nelson Mandelabaaistadion in Port Elizabeth
| ||
Bynaam | Protea | |
---|---|---|
Ligging | Port Elizabeth, Suid-Afrika | |
Koördinate | 33°56′16″S 25°35′56″O / 33.93778°S 25.59889°O | |
Eienaar | Nelson Mandelabaai Metroraad | |
Operateur | Access Facilities and Leisure Management (Edms.) Bpk. | |
Kapasiteit | 42 486 (FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010)[1] 48 000 (sokker en rugby)[2] | |
Oppervlak | GrassMaster (2010–hede) Grass (2009–2010) | |
Konstruksie | ||
Eerste sooi gespit | 2007 | |
Geopen | 2009 | |
Renovasie | 2009 | |
Uitgebrei | 2009 | |
Boukoste | R2,05 miljard | |
Argitek | Architectural Design Associates (Edms.) Bpk. & Dominic Bonnesse Argitekte BK | |
Hoofkontrakteurs | Grinaker-LTA, Interbeton & Ibhayi JV | |
Huurders | ||
Chippa United (2014–) Oostelike Provinsie (2010–) Southern Kings (2013–) Suid-Afrikaanse Sewesspan (2011–2014) |
Die Nelson Mandelabaaistadion is 'n sportstadion in Port Elizabeth, Suid-Afrika. Die stadion het sitplek vir 48 000 mense. Dit is een van drie nuwe kusstadions wat in Suid-Afrika gebou is vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010.
Dit was die eerste keer dat 'n wêreldklasstadion in die Oos-Kaap opgerig is. Die stadion spog met 150 privaatlosies, 60 besigheidslosies, 'n winkel met sportklere, 'n gimnasium, 500 parkeerplekke en lesinggeriewe.
Die stadion is die tuisveld van:
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
12 Junie 2010 | 13:30 | Suid-Korea | 2–0 | Griekeland | Groep B | 31 513 |
15 Junie 2010 | 16:00 | Ivoorkus | 0–0 | Portugal | Groep G | 37 034 |
18 Junie 2010 | 13:30 | Duitsland | 0–1 | Serwië | Groep D | 38 294 |
21 Junie 2010 | 16:00 | Chili | 1–0 | Switserland | Groep H | 34 872 |
23 Junie 2010 | 16:00 | Slowenië | 0–1 | Engeland | Groep C | 36 893 |
26 Junie 2010 | 16:00 | Uruguay | 2–1 | Suid-Korea | Agtste eindrondte | 30 597 |
2 Julie 2010 | 16:00 | Nederland | 2–1 | Brasilië | Kwarteindrondte | 40 186 |
10 Julie 2010 | 20:30 | Uruguay | 2–3 | Duitsland | Klein finale | 36 254 |
Datum | Tyd | Span 1 | Telling | Span 2 | Rondte | Toeskouers |
---|---|---|---|---|---|---|
20 Januarie 2013 | 17:00 | Ghana | 2–2 | DR Kongo | Groep B | 7 000 |
20 Januarie 2013 | 20:00 | Mali | 1–0 | Niger | Groep B | 20 000 |
24 Januarie 2013 | 17:00 | Ghana | 1–0 | Mali | Groep B | 8 000 |
24 Januarie 2013 | 20:00 | Niger | 0–0 | DR Kongo | Groep B | 12 000 |
27 Januarie 2013 | 19:00 | Kaap Verde | 2–1 | Angola | Groep A | 20 000 |
28 Januarie 2013 | 19:00 | Niger | 0–3 | Ghana | Groep B | 10 000 |
2 Februarie 2013 | 17:00 | Ghana | 2–0 | Kaap Verde | Kwarteindrondte | 8 000 |
9 Februarie 2013 | 20:00 | Mali | 3–1 | Ghana | Klein finale | 6 000 |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |