Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nguyễn Du (Bích Câu, 1765–1820) was 'n Viëtnamese digter wat geskryf het in Chữ nôm, die land se ou skrif. Hy is in Bích Câu, Thang Long, gebore en is veral bekend vir Die Verhaal van Kieu (Chữ nôm: 金雲翹, Kim Vân Kiều), oor ’n pragtige meisie wat haarself verkoop om haar pa te red. Vandag word hy steeds beskou as die simbool van Viëtnamese letterkunde.[1]
Die eerste ses reëls van sy beroemdste gedig lui as volg:
Afrikaanse vertaling: