Nicator | |
---|---|
![]() | |
'n Geelvleknikator | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Nicatoridae
|
Genus: | Nicator |
![]() | |
verspreiding van genus |
Nicator is 'n genus van voëls wat slegs in Afrika voorkom en hoort tot die familie Nicatoridae. Hierdie genus se gewoontes en gedrag is 'n mengsel van die willies en boslaksmanne. Daar is drie spesies wat hoort tot die genus. Die geslagte lyk eenders.
Die spesies is:[1]