Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nicholas Blane | |
Nasionaliteit | Engels |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nicholas Blane is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Illusionist (2006) en Harry Potter and the Order of the Phoenix (2007), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).