Nicholas Gleaves | |
Geboorte | 1 Januarie 1969 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nicholas Gleaves (gebore 1 Januarie 1969) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Half Light (2006) en in die televisiereekse Playing the Field (1998), Survivors (2008), en Scott & Bailey (2011).