Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nick Blood | |
Geboorte | 20 Maart 1982 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nick Blood (gebore 20 Maart 1982) is 'n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Spike Island (2012) en in die televisiereekse Him & Her (2010) en Agents of S.H.I.E.L.D. (2013).