Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nick Ullett | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nick Ullett is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dynamite Chicken (1971), Down and Out in Beverly Hills (1986), en Hook (1991), en in die televisiereeks The Practice (1997).