Nicolaas Johan Nieuwoudt | |
---|---|
Geboortedatum | [1] | 23 Oktober 1929
Geboorteplek | Louisvale, Noord-Kaap |
Sterfdatum | 22 November 1989 (op 60)[2] |
Lojaliteit | Suid-Afrika |
Diens/Tak | SA Geneeskundige Diens |
Jare in diens | 1960 –1988 |
Rang | Luitenant-generaal |
Poste beklee | Geneesheer-generaal |
Toekennings | SSA, SD, SM |
Familie | Ina Pretorius (eggenote)[2] |
Luitenant-generaal Nicolaas Nieuwoudt MBChB SSA SD SM (1929 – 1989) was 'n Suid-Afrikaanse militêre bevelvoerder.[1] As 'n mediese dokter, het hy in 1960 by die Suid-Afrikaanse Lugmag se geneeskundige tak aangesluit, na vyf jaar privaat praktyk.[2] Hy was van 1977 tot 1988 die Suid-Afrikaanse Geneeskundige Diens se bevelvoerder as geneesheer-generaal. Hy was ook die bevelvoerder van die geheimsinnige Suid-Afrikaanse chemiese en biologiese wapenprogram (tydens die apartheidsjare), bekend as Project Coast, van 1981 tot 1988.[3]
Nieuwoudt het 'n graad in geneeskunde aan die Universiteit van Pretoria verwerf.
Hy het die volgende medaljes en versierings ontvang: