Die Nienke van Hichtum-prys is 'n tweejaarlikse Nederlandse literatuurprys vir kinderboeke in die kategorie dertien jaar en ouer. Dit is ingestel deur die Jan Campert -Stigting en die eerste keer in 1964 toegeken. Die prys is vernoem na die kinderboekskryfster Nienke van Hichtum, wat onder andere bekend is vir haar boek Afke’s tiental . Met ingang 2019 beloop die prysgeld 6,000 euro.
Annet Schaap (2017)
Anna Woltz (2015)
2019 - Gideon Samson vir Zeb.
2017 - Annet Schaap vir Lampje (deur Zandra Bezuidenhout in Afrikaans vertaal as Lampie [ 1] )
2015 - Anna Woltz vir Honderd uur nacht
2013 - Jan Paul Schutten vir Het raadsel van alles wat leeft
2011 - Benny Lindelauf vir De hemel van Heivisj
2009 - Els Beerten vir Allemaal willen we de hemel
2007 - Margriet Heymans vir Diep in het bos van Nergena
2005 - Bart Moeyaert vir Dani Bennoni (lang zal hij leven)
2003 - Peter van Gestel vir Winterijs
2001 - Ted van Lieshout vir Zeer kleine liefde
1999 - Eva Gerlach vir Hee meneer Eland
1997 - Rita Verschuur vir Vreemd land
1995 - Veronica Hazelhoff vir Veren
1993 - Margriet en Annemie Heymans vir De prinses van de moestuin
1991 - Mensje van Keulen vir Vrienden van de maan
1989 - Ienne Biemans vir Lang zul je leven
1987 - Peter van Gestel vir Ko Kruier en zijn stadsgenoten
1985 - Willem Wilmink vir Het verkeerde pannetje
1983 - Imme Dros vir En een tijd van vrede
1981 - Sonia Garmers vir Orkaan en Mayra
1979 - Henk Barnard vir Laatste nacht in Jeque
1977 - Wim Hofman vir Wim
1975 - Miep Diekmann vir Dan ben je nergens meer
1973 - Paul Biegel vir De twaalf rovers
1972 - Jaap ter Haar vir Geschiedenis van de Lage Landen
1971 - Tonke Dragt vir Torenhoog en mijlen breed
1964 - Gertie Evenhuis vir Wij waren er ook bij