Nijkerk | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Watergrag van Nijkerk | |
![]() Ligging van Nijkerkmunisipaliteit in Gelderland | |
Koördinate: 52°13′00″N 5°29′00″O / 52.21667°N 5.48333°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Regering | |
• Burgemeester | Gerard Renkema (CDA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 72,05 km2 (27,82 vk. myl) |
• Land | 69,52 km2 (26,84 vk. myl) |
• Water | 2,53 km2 (0,98 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 39 829 |
• Digtheid | 573/km2 (1 480/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
• Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Poskode | 3860-3864, 3870-3871 |
Skakelkodes | 033 |
Webwerf | www.nijkerk.eu |
Nijkerk is ’n stad en munisipaliteit in die provinsie Gelderland in Nederland.
Achterhoek, Appel, De Veenhuis, Doornsteeg, Driedorp, Hoevelaken, Holk, Holkerveen, Kruishaar, Nekkeveld, Nijkerkerveen, Prinsenkamp, Slichtenhorst, 't Woud en Wullenhove.
Spoorwegstasie: Nijkerk
In 2000, het die ou munisipaliteite Nijkerk en Hoevelaken saamgesmelt, om die nuwe munisipaliteit Nijkerk te vorm. sedertdien het die stadsraad 25 setels.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal. |