Algemeen | |
---|---|
Naam | Nikkel(II)karbonaat |
Chemiese formule | NiCO3 |
Molêre massa | 118,69 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 3333-67-3[1] |
Voorkoms | groen vastestof[1] |
Reuk | reukloos[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a= 461,17(5)'c= 1473,5(2) [2] |
Ruimtegroep | R3c |
Nommer | 167 |
Strukturbericht | G0₁ |
Smeltpunt | |
Kookpunt | |
Digtheid | 2,6 [1] |
Oplosbaarheid | onoplosbaar[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | nie-brandbaar |
LC50 | 306,9 mg/L (96h Channa argus)[1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal ![]() |
Nikkel(II)karbonaat is 'n sout van nikkel in sy 2+ oksidasietoestand en koolsuur met chemiese formule NiCO3.
Dit word dikwels verhandel as basiese nikkelkarbonaat Ni4CO3(OH)6.4H2O. Dit vorm ook 'n heksahidraat NiCO3.6H2O.
Watervye nikkel(II)karbonaat kristalliseer in die kalsiet-struktuur (G01 in die strukturbericht-klassifikasie).
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)