Nimmersat | |
---|---|
![]() | |
By die Lake Nakuru Nasionale Park in Kenia | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. ibis
|
Binomiale naam | |
Mycteria ibis (Linnaeus, 1766)
|
Die Nimmersat (Mycteria ibis) is 'n algemene standvoël wat voorkom in Suider-Afrika. Die voël is 95 – 105 cm groot en weeg 1.2 – 2.4 kg. Die voël broei koloniaal saam met ander ooievaars, reiers, witreiers, ibisse en duikers. In Engels staan die voël bekend as Yellow-billed Stork.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Mycteria ibis. |
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Mycteria ibis. |
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)