Nina Sosanya | |
Geboorte | 6 Junie 1969 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nina Sosanya (gebore 6 Junie 1969) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Love Actually (2003) en in die televisiereeks Meadowlands (2007).