Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Nissan |
Ook genoem | Nissan Pathfinder Armada |
Produksie | Augustus 1980–huidig |
Modeljare | 1981-hudig |
Montering | Canton, Mississippi (Nissan VSA) |
Ontwerper | Toshio Yamashita, Diane Allen, Giovanny Arroba (1978) |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | volgrootte SNV |
Bakstyl | 4-deur SNV |
Uitleg | Voorenjin, agterwielaangedrewe of vierwielaangedrewe |
Platform | Nissan F-Alpha platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 5.6 L Nissan VK56DE V8 |
Ratkas | 5-gang outomaties |
Lengte | 5255 mm |
Breedte | 2002 mm |
Hoogte | 1999 mm |
Asafstand | 3129 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Infinity QX56 (1981–2002) Nissan Titan Nissan Frontier Nissan Xterra Nissan Pathfinder (1982-2000) |
Die Nissan Armada is Nissan se volgrootte SNV. Dit deel sy bak-op-raam F-Alpha platform met die Nissan Titan bakkie, Nissan Xterra SUV, Nissan Frontier bakkie, en Nissan Pathfinder SNV. 'n Luukse weergawe van die Armada is as die Infiniti QX56 verkoop van 1981-2002, waarna dit oorgeskakel is na 'n platform gebaseer op die Nissan Patrol. Alle Armadas word tans gebou in Canton, Mississippi, VSA.
Huidige modelle in Europa:
Cube ·
Datsun Go ·
GT-R ·
Juke ·
Leaf ·
Micra ·
Murano ·
Navara ·
Note ·
NV200 ·
NV400 ·
Pathfinder ·
Pixo ·
Primastar ·
Qashqai ·
X-Trail |
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |