Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Nissan |
Ook genoem | Isuzu Filly |
Produksie | 1997-huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Luukse MPV |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Nissan Presage Nissan Homy |
Die Nissan Elgrand (Japannees: 日産・エルグランド Nissan Erugurando) is 'n volgrootte luukse MPV wat sedert 1997 deur die Japannese motorvervaardiger Nissan vervaardig word. Dit is beskikbaar in drie modelle, die E50, die E51 en die E52. Die Elgrand word deur ryk en beroemde persone in Japan, Taiwan, Volksrepubliek China, Guangdong (Hongkong), Thailand en ander lande gery. Die Elgrand se mededingers is die Toyota Alphard/Vellfire en die Honda Odyssey.
Huidige modelle in Europa:
Cube ·
Datsun Go ·
GT-R ·
Juke ·
Leaf ·
Micra ·
Murano ·
Navara ·
Note ·
NV200 ·
NV400 ·
Pathfinder ·
Pixo ·
Primastar ·
Qashqai ·
X-Trail |
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |