Nodosauridae

Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.

Nodosauridae
Tydperk: Laat Jura-Laat Kryt 155–65.5 m. jaar gelede
’n Gerestoureerde Edmontonia rugosidens (Tyrrell-paleontologiemuseum).
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Nodosauridae

(Marsh, 1890)
Genera

Sien teks.

Nodosauridae
Kladistiese klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klade: Dinosauria
Orde: Ornithischia
Klade: Eurypoda
Suborde: Ankylosauria
Familie: Nodosauridae
(Marsh, 1890)

Nodosauridae was ’n familie ankilosouriër-dinosourusse van die Laat Jura- tot die Laat Kryt-periode in wat nou Noord-Amerika, Asië, Antarktika en Europa is. Die nodosourides was nes ander ankilosouriërs mediumgroot tot groot, stewig geboude, viervoetige plantvreters. Hulle het ’n pantser met uitsteeksels op die rug gehad.

Taksonomie

[wysig | wysig bron]
  • Familie Nodosauridae
    • Acantholipan
    • Animantarx
    • Antarctopelta
    • Borealopelta
    • Edmontonia
    • Glyptodontopelta
    • Invictarx
    • Mymoorapelta
    • Niobrarasaurus
    • Nodosaurus
    • Panoplosaurus
    • Pawpawsaurus
    • Peloroplites
    • Propanoplosaurus
    • Sauropelta
    • Silvisaurus
    • Stegopelta
    • Tatankacephalus
    • Texasetes
    • Zhejiangosaurus
    • Subfamilie Polacanthinae
      • Gargoyleosaurus
      • Gastonia
      • Hoplitosaurus
      • Hylaeosaurus
      • Polacanthus
      • Taohelong
    • Subfamilie Struthiosaurinae
      • Anoplosaurus
      • Europelta
      • Hungarosaurus
      • Struthiosaurus
  • nomen dubium
    • Acanthopholis
    • Palaeoscincus