Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nokia 7610 | ||||
Ontwikkelaar | Nokia | |||
Bedryfstelsel | S60 v2.0 UI op Symbian OS v7.0[1] | |||
Geheue | 8 MG intern,32 MG ETG,uitvoerbare ETG is ong. 8 MG | |||
Netwerk(e) | GSM 900/1800/1900 | |||
Verbinding | Bluetooth v1.1 USB deur Pop-Port | |||
Afmetings | 109 x 53 x 19 mm, 93 cc | |||
Massa | 118 g | |||
Vorm | Staaf | |||
Battery | Li-Ion 900mAh (BL-5C) | |||
SVE | ARM4T 123 MHz | |||
|
Nokia het in die middel van 2004 die 7610-slimfoon vervaardig. Dit is Nokia se eerste slimfoon en beskik oor 'n 1-megapiksel kamera (1152x864 beeldpunte). Dit was veral gemik op die "modebewuste" individu. Eindgebruikers kan ook die 7610 met Lifeblog gebruik. Ander geïnstalleerde toepassings sluit die Opera Mobile webblaaier en Kodak Photo Sharing in.
Die Nokia 6670 is dieselfde foon, maar wel met 'n gewone toetsuitleg en ander sagteware wat op die sakegebruikers toegespits is.