Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nomhle Nkonyeni | |
Geboorte | 9 April 1942 New Brighton, Port Elizabeth, Kaapprovinsie[1] |
---|---|
Sterfte | 10 Julie 2019 (op 77)[1][2][3] |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nomhle Nkonyeni (9 April 1942 in Port Elizabeth, Kaapprovinsie – 10 Julie 2019)[1] was 'n Suid-Afrikaanse aktrise.[2][3] Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Skin (2008), Of Good Report (2013), Zulu (2013), en Sew the Winter to My Skin (2018).