Nomvula Mokonyane | |
Minister van Omgewingsake
| |
Ampstermyn 22 November 2018 – 29 Mei 2019 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Voorafgegaan deur | Edna Molewa |
Opgevolg deur | Barbara Creecy |
Minister van Kommunikasie
| |
Ampstermyn 28 Februarie 2018 – 22 November 2018 | |
President | Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Mmamoloko Kubayi |
Opgevolg deur | Stella Ndabeni-Abrahams |
Minister van Water en Sanitasie
| |
Ampstermyn 2014 – 2017 | |
President | Zuma, Cyril Ramaphosa |
Voorafgegaan deur | Edna Molewa |
5de Premier van Gauteng
| |
Ampstermyn 6 Mei 2009 – 21 Mei 2014 | |
Voorafgegaan deur | Paul Mashatile |
Opgevolg deur | David Makhura |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 28 Junie 1963 Kagiso, Gauteng |
Politieke party | African National Congress |
Nomvula Paula Mokonyane (gebore 28 Junie 1963 in Kagiso, Gauteng) is 'n Suid-Afrikaanse politikus.
Sy was gedurende 2018 Minister van Kommunikasie en van 22 November 2018 tot 29 Mei 2019 Minister van Omgewingsake onder president Cyril Ramaphosa.
Van 2014 tot 2017 was sy die Minister van Water en Sanitasie onder presidente Cyril Ramaphosa en Jacob Zuma, en van Mei 2009 tot Mei 2014 die vyfde premier van Gauteng.
Politieke poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Paul Mashatile |
Premier van Gauteng 6 Mei 2009 – 21 Mei 2014 |
Opgevolg deur David Makhura |