Nonso Anozie | |
![]() | |
Geboorte | 28 Mei 1979 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nonso Anozie (gebore 28 Mei 1979) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Grey (2011), Conan the Barbarian (2011), Ender's Game (2013), en Cinderella (2015).