Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nooienshaarvaring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. capillus-veneris
|
Binomiale naam | |
Adiantum capillus-veneris |
Die Nooienshaarvaring, ook: Vrouehaar[1] (Adiantum capillus-veneris) is 'n meerjarige varing wat hou van skadu- of halfskadutoestande en baie water benodig. Die plant is delikaat en het plat, hartvormige blare aan dun, swart stele. Gedy in rotsskeure waar water konstant drup. Moet nooit uitdroog nie. Dit is rypgevoelig. Die plant kom in al die provinsies van Suid-Afrika voor, maar is nie endemies nie.[1]