Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nora Zehetner | |
Geboortenaam | Nora Angela Zehetner |
---|---|
Geboorte | 5 Februarie 1981 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nora Zehetner (gebore 5 Februarie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Brick (2005) en Creative Control (2015), en in die televisiereeks Maron (2013).