Northrop Grumman B-21 Raider | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | Northrop Grumman |
Status | Ontwikkelingsfase |
Hoofgebruiker | Amerikaanse Lugmag |
Eenheidskoste | VS$564 milljoen (2016, geprojekteer)[1] |
Die Northrop Grumman B-21 Raider is 'n voorgestelde bomwerper onder ontwikkeling by Northrop Grumman in Amerika. Die bomwerper sal deel word van die langafstandbomwerperaanvalsprogram (LRS-B) van die Amerikaanse Lugmag. Die bomwerper sal oor 'n baie lang togafstand beskik met verskuilkenmerke wat konvensionele bomme sowel as kernwapens kan dra. [2][3][4]
Daar word verwag dat die bomwerper in diens gestel sal word in 2025. Dit moet die bestaande vloot van Rockwell B-1 Lancers, Northrop Grumman B-2 Spirits,[5][1] en Boeing B-52 Stratofortresse bystaan en uiteindelik vervang. [6][7]
B-21s would initially replace aging B-1 and B-52 bombers, and would possibly replace B-2s in the future.[dooie skakel]
The stealth B-21, the first new U.S. bomber of the 21st century, is part of an effort to replace the Air Force's aging B-52 and B-1 bombers, though it is not slated to be ready for combat use before 2025.