Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Noémie Schmidt | |
Geboorte | 18 November 1990 |
---|---|
Nasionaliteit | Switsers |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2012–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Noémie Schmidt (gebore 18 November 1990) is 'n Switserse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Student and Mister Henri (2015) en For This Is My Body (2016), en in die televisiereeks Versailles (2015).