Nuth | |
---|---|
Voormalige munisipaliteit | |
Tervoorst | |
Ligging van die voormalige Nuth-munisipaliteit in Limburg | |
Koördinate: 50°55′00″N 5°52′00″O / 50.91667°N 5.86667°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Limburg |
Munisipaliteit | Beekdaelen |
Oppervlak | |
• Totaal | 33,17 km2 (12,81 vk. myl) |
• Land | 33,13 km2 (12,79 vk. myl) |
• Water | 0,04 km2 (0,02 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 15 651 |
• Digtheid | 472/km2 (1 222,5/vk. myl) |
Poskode | 6333, 6336, 6360, 6361, 6363 |
Skakelkodes | 045 |
Webwerf | www.nuth.nl |
Nuth (Limburgs: Nut) is 'n dorp en voormalige munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg. Die voormalige munisipale gebied het sowat 16 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 33 km². Die dorp Nuth het sowat 5 500 inwoners (2005).
Op 1 Januarie 2019 is Nuth opgegaan in die nuwe munisipaliteit Beekdaelen.
Plekke in die voormalige munisipale gebied van Nuth:
Aalbeek, Arensgenhout, Brand, Brommelen, Grijzegrubben, Groot Haasdal, Helle, Hellebroek, Hommert,[1] Hulsberg, Hunnecum, Kamp, Kathagen, Klein Haasdaal, Kleingenhout, Kruis, Laar, Leeuw, Molenveld, Nierhoven, Nuth (dorp), Oensel, Op de Bies, Reuken, Schimmert, Swier, Terstraten, Tervoorst, Vaesrade, Vink, Wijnandsrade en Wissengracht.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Nuth. |