Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Odessa Young | |
![]() | |
Geboorte | 1998 (26–27 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2007–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Odessa Young (gebore 1998) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Looking for Grace (2015), The Daughter (2015), en Assassination Nation (2018), en in die televisiereeks High Life (2017).