Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Olesya Rulin | |
![]() | |
Geboorte | 17 Maart 1986 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Olesya Rulin (gebore 17 Maart 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent High School Musical 3: Senior Year (2008) en in die televisiereeks Powers (2015).