Olinia | |
---|---|
Stam van 'n Berghardepeer (Olinia emarginata) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Oliniaceae
|
Genus: | Olinia
|
spesies | |
Sien teks |
Olinia is die hardepeer-genus wat hoort tot die familie Oliniaceae. Dit is die enigste genus van die familie en kom net in Afrika voor. Oliniaceae hoort tot die orde Myrtales.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Olinia. |