Olyfboslaksman | |
---|---|
![]() | |
'n Olyfboslaksman in die Koningin Elizabeth Park, Pietermaritzburg, Suid-Afrika. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. olivaceus
|
Binomiale naam | |
Telophorus olivaceus (Shaw, 1809)
| |
Sinonieme | |
Chlorophoneus olivaceus |
Die Olyfboslaksman (Chlorophoneus olivaceus) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël van immergroen en rivierwoude. Die voël is 19 cm groot en weeg 34 gram. In Engels staan die voël bekend as die Olive bushshrike.