Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Omi Vaidya | |
Geboorte | 10 Januarie 1982 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Omi Vaidya (gebore 10 Januarie 1982) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent 3 Idiots (2009) en in die televisiereeks The Office (2005).