Omsk in Rusland | Wapen |
Vlag | |
Land | Rusland |
Oblast | Omsk-oblast |
Koördinate | 54°45′N 55°58′E / 54.750°N 55.967°O |
Stigting | 1716 |
Stadstatus | 1782 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 573 vk km |
Hoogte bo seevlak | 90 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2014) | 1 166 092 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 979.1/vk km |
Tydsone | UTC +6 |
- Somertyd | UTC +7 |
Burgemeester | Wjatsjeslaf Dworakofski |
Amptelike webwerf | www.omsk.ru |
Omsk (Russies: Омск) is 'n stad in Rusland en die hoofstad van die Omsk-oblast. Die stad het in 2014 'n bevolking van 1 166 092 gehad. Dit is 2 700 km van Moskou af. Dit is aan die samevloeiing van die Omrivier en die Irtisj geleë.