Omuthiya is die hoofstad van die Namibiese streek van Osjikoto. In 2009 het die dorp 'n bevolking van sowat 11 duisend mense gehad.