Oordeelboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. africanum
|
Binomiale naam | |
Erythrophleum africanum |
Die Oordeelboom (Erythrophleum africanum) is 'n middelgroot tot groot boom. Die boom kom in 'n gordel langs die Angola, Namibië voor, oos vanaf Kaokoland tot byna in die sentraal deel van Zimbabwe.