Oranjerooispeldekussing | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. tottum
|
Binomiale naam | |
Leucospermum tottum R.Br. E.Phillips, 1810
|
Die oranjerooispeldekussing (Leucospermum tottum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit op die westelike Hexrivierberge voorkom. Die struik word 2 m hoog en dra blomme van September tot Januarie.
In Engels staan dit as die Ribbon pincushion bekend.