Ornithoglossum | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Liliales |
Familie: | Colchicaceae |
Genus: | Ornithoglossum Thunb., (1781) |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Ornithoglossum is 'n genus van meerjarige geofiete wat behoort tot die familie Colchicaceae. Al die spesies is inheems in Suidelike Afrika.
Daar is nege spesies wat behoort aan die genus:[1]