Ottersum | |
---|---|
![]() Voormalige gemeentehuis in Ottersum | |
![]() Ligging van Ottersum in Gennep | |
Koördinate: 51°42′00″N 5°59′00″O / 51.70000°N 5.98333°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | ![]() |
Munisipaliteit | ![]() |
Bevolking | |
• Totaal | 2 472 |
Poskode | 6595 |
Skakelkodes | 0485 |
Ottersum (Limburgs: Otersóm) is 'n dorpie in die Nederlandse provinsie Limburg wat tot die munisipale gebied van Gennep behoort. Ottersum het sowat 2 500 inwoners (2008). Die klein Niersrivier loop deur die dorp.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Ottersum. |