Die Ottomaanse Turke was dié etniese deel van die Turke wat as heersende klas die Ottomaanse Ryk oorheers het. Ottomaanse Turke het vroue uit Indië en ander lande geneem[1]. Die magtigste familie wat die sultans gelewer het, was die Huis van Osman.