Outapi Ombalantu | |
---|---|
Dorp | |
Koördinate: 17°31′S 15°0′O / 17.517°S 15.000°O | |
Land | Namibië |
Streek | Omoesati |
Regering | |
• Burgemeester | Mateus Ndeshitila |
Bevolking | |
• Totaal | 6 437 |
Tydsone | UTC+1 (Wes-Afrikatyd) |
[1] |
Outapi is 'n dorp in die noorde van Namibië en die hoofstad van die Streek Omoesati. Die dorp het 6 437 inwoners. Die dorp is naby die grens teen Angola, 90km Noordwes van Oshakati.