Ovaalster | |
---|---|
![]() | |
Echinometra mathaei | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. mathaei
|
Binomiale naam | |
Echinometra mathaei Blainville, 1825 [1]
| |
Sinonieme | |
|
Die Ovaalster (Echinometra mathaei) is 'n seekastaiing wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom. Die diertjie bly in 'n skulp en buispote steek deur klein gaatjies uit die skulp en word gebruik om aan die rotse vas te klou en ook om te beweeg. Die skulp is pers tot swart van kleur, oortrek met pers, bruin of groen stekels. Die stekels is lank en sterk met vlymskerp punte. Die ongewerwelde diertjie leef in rotspoele en benedegetyriwwe. Die ovaalster is 'n nagdier en vreet alge. In die dag skuil hulle in holtes of onder oorhange.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Sea urchin. |