Ovambo, Owambo of Ambo kan na een van die volgende verwys:
- Ovambo's, etniese groep in die noorde van Namibië en die mees suidelike dele van Angola.
- Ovambo, taal van die Ovambo's.
- Ovamboland, 'n voormalige Bantoestan (tuisland) in die noorde van Suidwes-Afrika.