Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Owen Bush | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Owen Bush (10 November 1921 – 12 Junie 2001) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Reivers (1969), Vanishing Point (1971), en The Last Starfighter (1984), en in die televisiereeks Alfred Hitchcock Presents (1985).