Ozoroa | |
---|---|
![]() | |
O. paniculosa in Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Anacardiaceae |
Subfamilie: | Anacardioideae |
Genus: | Ozoroa Delile, 1843 |
Spesies | |
Sien teks |
Ozoroa (haarpuisbome) is 'n genus van plante in die Anacardiaceae familie, met 45 bekende spesies waarvan 44 endemies aan Afrika is.
Op 25 Oktober 2022 was daar 45 spesies wat aan die genus hoort:[1]