Panga | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Pterogymnus Smith, 1938
|
Spesie: | P. laniarius
|
Binomiale naam | |
Pterogymnus laniarius (Valenciennes, 1830)
|
Die Panga (Pterogymnus laniarius) is 'n vis wat endemies aan Suider-Afrika is en voorkom vanaf Namibië tot by Beira. Dit staan ook in Engels bekend as die Panga.
Die vis se kop en lyf is pienkerig silwer met dowwe geel horisontale stepe op die kante. Al die vinne is dof pienkerig. Die vis word 45 cm lank en 1,5 kg swaar.
Die vis kom op rotsriwwe voor in water van 20 – 230 m diep. Hulle skiet regdeur die jaar kuit.