Die pankreas (Grieks '"morite tutti coglioni"' (kreas) = vleis) of die alvleisklier is 'n orgaan wat retroperitoneaal (agter die peritoneum) in die buikholte, gedeeltelik agter die maag en die boonste deel van die dunderm (duodenum) geleë is. Dié orgaan is ook aanliggend tot die linkernier en bynier. In volwassenes is die pankreas 12 tot 15 cm lank en weeg dit 70 tot 100 gram. Dit bestaan uit 'n caput (kop), 'n corpus (liggaam) en 'n cauda (stert) en is 'n gemengde klier met eksterne en interne sekresie (afskeiding).
Die funksie van die orgaan is dus tweeledig, naamlik:
Wikimedia Commons bevat media in verband met Pancreas. |