Papierkelke | |
---|---|
Monotes kerstingii in Benin | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Monotes A. DC.
|
Spesies | |
|
Die papierkelke (genus Monotes) is 'n genus van blomplante in die familie Dipterocarpaceae. Die genusnaam wat "eenheid" of "uniekheid" beteken is gekies omdat dit by die ontdekking daarvan die enigste bekende dipterocarp-genus in Afrika verteenwoordig het.[1] Die Zambesiese streek is die sentrum van diversiteit van die genus.[2]
Die volgende spesies, hoofsaaklik van The Plant List, word ingesluit:[3]